Publikasies (Kortverhale)

 My eerste kortverhaal bundel is reeds gedurende 2019 vrygestel.

'n Nuwe Lewe wink

Die bundel handel weereens oor fiktiewe verhale met n geskiedkundige agtergrond. Met hierdie bundel het ek vir die eerste keer my hand aan kortverhale gewaag.

Kontak my gerus as jy dit vir jou wil aanskaf.



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Nuutste

ODE aan Liezel

  Net een laaste verfstryk op die groot doek, een laaste punt in jou lewensboek. Een laaste noot uit Bach se werk, alles om ons wys jo...