My nuutste publikasie is ook my debuut digbundel:
Die Groot Trek en ander herinneringe
Hierdie bundel is op 16 Desember 2023 bekendgestel by die Karel Landman Monument en soos die naam impliseer, handel al die gedigte or gebeurtenisse wat in die verlede afspeel. Geskiedenis en veral die geskiedenis van die Groot Trek is baie na aan my hart en daarom is hierdie bundel vir my ook baie spesiaal. Kontak my gerus vir meer inligting as jy belangstel om dit aan te skaf.

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking